Kampeholics.... Wie is ons? Wat is ons doel? Lees gerus


06 Jul
06Jul

Mense dankie vir julle om aan ons sosiale Facebook groep aan tesluit.

 Ons het groot planne vir die groep en "brand". Nie net is die groep mense wat n uiterse liefde en passie vir kamp het nie maar ons gaan events hou. Op die kalender gaan pa en seun naweke wees tenminste 2 keer n jaar. Ma en dogters, Enkel kamper naweke. Met die groep wil ons mense naby aan mekaar bring. Ons wil naweke reel vir pensionarise ensovoorts. Die gaan n kamp groep wees met n verskil en lekker wees om ons self te vereenig met ons brand. Kampeholics. Ons gaan groot!! Nooi graag vriende wat deel kan wees van ons. Vriende wat nog die besondere leefstyl moet aanvaar. Na een kamp gan hulle soveel geniet ons gaan die Kampeholics vlae hoogvlieg. Want dit is n besonderse leefstyl en ons wil dit bekostigbaar maak vir almal

Comments
* The email will not be published on the website.