Klipdraai Vakansie Oord saamtrek 2021


All stands are booked with an aditional 30 stands. 80 stands booked. 17 opened but need to RSVP on email. john@kampeholics.co.za

KAMPEHOLIC'S GAAN KAMP. 🌾 05-03-2021 tot 07-03-2021 Na behoorlike logistieke navorsing en ook die soek 🦌🌾 na n geskikte oord in tref afstand vir meeste Kampeholics vir ons openings kamp in Gauteng wat geskik is met puik staanplekke sowel as netjiese ster gehalte ablusies van voor tot agter en n oord 🦌 wat n baie groot 🎣🎣 verskeidenheid van geriewe en vermaak bied, jy kan tot vir "wagter 🐕" saambring, is daar besluit op Klipdraai Karavaan park, gelee op die oewer van Kliprivier, Meyerton, Gauteng. Dit isso mooi tussen Alberton en Vereeniging.🦌 Hoor die leeus brul en sien Tiere, Bokkies, Ponies, Ganse, Eende terwyl jy kamp in een van die top oorde in ons land. Kampeholics hier kom n fees van n kamp swem, visvang, braai, plesier en samekoms van ons fantastiese Kampeholic familie. 🏊‍♂️ Moet dit nie miskamp nie en boek vroegtydig by "John 071 053 0034" of mail. john@kampeholics.co.za en maak vas jou staanplek. R450.00 per staanplek per dag sluit 4 mense in. Daarna R100.00 per persoon, maksimum 6 persone op stand. Dit is vir 1 kar, 1 karavaan of tent. Karavaan mag los tentjie he. Wild ritte pryse en Jacuzzi kamers se huur pryse sal later aangekondig word. H K G P ... Hier Kom Groot Pret 🥳


  • Date: 2021/03/05 10:00 AM - 2021/03/07 04:00 PM
  • Location: Meyerton, South Africa (Map)
  • More Info: Klipdraai Vakansie oord