Sugar Bush Bay - 54 Vischgat, Drie riviere


Hierdie 6 kampeerplekke op het 'n uitsig oor die rtivierdie gras kyk oor die rivier uit. Elke kampeerplek het 'n tafel en bankies, braaigeriewe, lopende water en 'n kragpunt. Slegs tente of Bush Baby-sleepwaens word toegelaat. Die staanplekke gebruik 'n gemeenskaplike ablusieblok en opwasarea. 

For rates contact Robby @ 0744716080

https://www.facebook.com/Sugar-Bush-Bay-342995479637304/