RUST OORD BOSVELD KAMP⛺️ KOMPETISIE ( WEN 4 NAGTE BY VLAKVARK PRIVATE BOSKAMP )


RUST OORD BOSVELD KAMP⛺️ KOMPETISIE ( WEN 4 NAGTE BY VLAKVARK PRIVATE BOSKAMP )
Wat sluit die prys in❓ 4 Nagte vir 4 persone by ons gewilde Vlakvark Private Boskamp ter waarde van R2,800 geldig vir 12 maande
Kostes❓ R100 per inskrywingKompetisie sluit❓ 31 Augustus 2020 Trekking vind plaas❓ 1 September 2020 Waar is Rust Oord Bosveld Kamp❓ Ons is so ‘n uur se ry vanaf PTA en JHB net so duskant Brits in die ❤️hart van die Bosveld (Noordwes Provinsie). Dis hier waar die GEBRUL van die Leeus in die agtergrond jou pure hoendervleis ervaring gee en die ongerepte bosveld met jou siel gesels en waar jy spasie vir die nasie het op jou GROOT stand met bos tussen jou en jou buurman en waar die bos met jou siel gesels.  Besoek gerus ons gesigboekie blad Rust Oord Bosveld Kamp / Rust Oord Bushveld Camp of ons website www.rustoord.co.za
vir meer besonderhede.

Whatsapp/sms Alicia 082 494 5570 vir jou inskrywing

LET ASB OP *SLEGS KAMPERING*⛺️